Modulekode | SPP 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Beskrywing van serebrale gestremdheid, verworwe disartrie, verworwe apraksie van spraak en kinder apraksie van spraak. Beskrywing van disfagie in volwassenes, kinders en babas. Oorsig van die aard en oorsaaklike faktore van hierdie afwykings en beskrywing van die kenmerke van kliënte met hierdie afwykings. Benaderings tot die evaluering en behandeling van hierdie afwykings. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | SPP 210, 220, 281 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Spraak-Taalpatologie en Oudiol |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App